Kry ’n keur van ons heel beste braairesepte oor die jare heen – die 124 treffers in hierdie tydskrif is spesiaal uitgesoek om jou braai ’n fees te maak! En met 35 resepte vir souse en marinades het jy ’n sak vol planne om jou gaste met nuwe smaakervarings te verras. Lees ook wat sê sterre soos Theuns Jordaan, Jo Black, Jan Braai en Melinda Bam oor hul braaigunstelinge en -geheime.

Frequency: Annually

Normal Cover Price:
R 48.00

Number of issues annually: 1

R4500Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In