**Hierdie tydskrif word ongelukkig nie meer gepubliseer nie. Slegs vorige uitgawes is beskikbaar**

Lééf is ’n tydskrif vir gelowige vroue wat die mooi in die lewe geniet. Ons glo in die belangrikheid van balans – om tyd te maak vir God, jouself en ander. Ons vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê en te lééf – met hart en siel!  Lééf bied aan lesers mode en skoonheidswenke, geestelike sielskos, artikels oor verhoudings, gesondheid, interessante reisbestemmings, rubrieke en heelwat meer!

Frequency: Monthly

Normal Cover Price:
R 43.00

Number of issues annually: 12

R3440Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In