Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen).  Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...

Frequency: Monthly

Normal Cover Price:
R 40.00

Number of issues annually: 12

R3790Single Issue

Back Issues

  • Weg!

    Julie 2017

    R40 00
  • Weg!

    Junie 2017

    R40 00
  • Weg!

    Mei 2017

    R40 00
  • Weg!

    April 2017

    R40 00
  • Weg!

    Maart 2017

    R37 90
  • Weg!

    Februarie 2017

    R37 90
  • Weg!

    Januarie 2017

    R37 90
  • Weg!

    November 2016

    R37 90
  • Weg!

    Oktober 2016

    R37 90
  • Weg!

    September 2016

    R37 90
  • Can't find the issue you are looking for?

    Contact us to see if we have it in stock.

    Contact us

You May Be Interested In