WegSleep is al 10 jaar lank die enigste Afrikaanse sleep- én kampeertydskrif én bly sedert die heel eerste uitgawe loshande die markleier in hierdie nismark. Die WegSleep-span haak van uitgawe tot uitgawe vir jou by kampplekke regoor die land en in die buurlande af, en toets ook vir jou die nuutste woonwaens, boswaens, ryhuise en sleepvoertuie.  Jy kry elke maand die jongste nuus uit die sleep- en kampbedryf, watertandresepte vir die kampplek asook inligting en wenke om sleep en die kamplewe makliker en nog lekkerder te maak. WegSleep is deel van die kampfamilie en lesers vertel maandeliks ook hulle sleep- en kampstories en wys hulle foto’s in die tydskrif.

Frequency: Monthly

Normal Cover Price:
R 38.00

Number of issues annually: 11

R2880Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In