Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen).  Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier

Frequency: Monthly

Normal Cover Price:
R 43.00

Number of issues annually: 12

R3032Single Issue

Back Issues

  • Weg!

    Oktober 2017

    R34 40
  • Weg!

    September 2017

    R32 00
  • Weg!

    Augustus 2017

    R32 00
  • Weg!

    Julie 2017

    R32 00
  • Weg!

    Junie 2017

    R32 00
  • Weg!

    Mei 2017

    R32 00
  • Weg!

    April 2017

    R32 00
  • Weg!

    Maart 2017

    R30 32
  • Weg!

    Januarie 2017

    R30 32
  • Weg!

    Desember 2016

    R30 32
  • Can't find the issue you are looking for?

    Contact us to see if we have it in stock.

    Contact us

You May Be Interested In