Tvplus is gemik op toegewyde TV-kykers  -- die 2 miljoen Suid-Afrikaners wat meer as 25 uur per week voor die kassie sit. Dit is eg Suid-Afrikaans en het geen oorsese vennote of bande nie. Dis nie bloot ’n TV-skedule nie, maar verskaf waardevolle inligting oor programme. Tvplus maak voorsiening vir lesers se “obsessies”, soos ’n goeie vriend saam met wie jy jou gunstelingsepie kyk, saam ’n koppie tee drink en gesels oor wat nog kan gebeur. Daar is wonderlike stories, skindernuus en glans van hier tot in Hollywood, plus sportnuus. Daar is foto’s wat jy nêrens anders te siene sal kry nie, sowel as onweerstaanbare kompetisies.

Frequency: Biweekly

Normal Cover Price:
R 24.00

Number of issues annually: 26

R1320Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In