Die Standard lewer al vir 90 jaar, vanaf 1927, plaaslike nuus aan die Breëriviervallei-gemeenskappe. Die koerant word elke Donderdag op Worcester, Rawsonville, De Doorns, Touwsrivier,  Laingsburg, Montagu, Bonnievale, Ashton, Robertson, Ceres, Wolseley, Tulbagh en Villiersdorp gelees. Ons leuse is Jou Vallei – Jou Nuus. Die inhoud bestaan uit algemene nuus, sport, jeugnuus, leefstyl en kuns, sosiale blaaie, briewe en opinieblaaie en ‘n aparte sake-afdeling (ingesluit geklassifiseerde, eiendoms- en vakature-advertensies). Die nuus fokus op eksklusiewe plaaslike nuus. Die koerant handhaaf ‘n hoë standaard ten opsigte van inhoud en het ‘n lewendige, kleurvolle uitleg. Baie toekennings vir uitmuntende joernalistiek word gereeld gewen.

Frequency: Weekly

Normal Cover Price:
R 5.80

Number of issues annually: 50

R493Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In