Soek die pragtigste wol uit, trek
jou penne nader en brei ’n knus trui, serp of kombersie. Huisgenoot-Brei bied
’n verskeidenheid lieflike patrone – van die oulikste truitjies en rokkies vir
babas en kinders tot snoesige serpe, lekkerdra-truie vir mans en vroue, sagte
stewels en ’n karaktervolle hasie-speelding. Daarby is al die patrone deur
kundiges nagegaan om jou brei-ervaring ’n plesier te maak. Die skeppings in
hierdie tydskrif is almal so mooi dat jou vingers sal jeuk om dit te brei! Koop
Huisgenoot-Brei nou teen R50 en maak iets spesiaals.
Frequency: Annually
Normal Cover Price:
R 50.00
Number of issues annually: 1
R5000Single Issue