In Boerekos Somer 2017-18 bring ons hulde aan ons koserfenis. Die tydskrif bied 'n insiggewende kyk in waar ons tradisionele boerekosgunstelinge vandaan kom en hoe dit ontwikkel het tot wat dit vandag is. Ons bak melktert, Hertzoggies en koeksisters, ons braai en sit smullekker vleis en tradisionele bykosse op tafel. Daar is 'n groot afdeling oor vleis, wat lesers wys presies hoe om met elke snit van karkas te werk te gaan. Ons kyk na 'n paar afvalresepte, maak yskastert, gesels oor (en met) koslegendes en deel stories oor ons grootwordkos. 'n Trots Suid-Afrikaanse uitgawe wat jy beslis nie moet misloop as jy lief is vir boerekos nie.

Frequency: Biannual

Normal Cover Price:
R 47.00

Number of issues annually: 2

R4700Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In