Buy Weg! Platteland Winter 2017
Women, Special Interest, Men, Leisure & Travel, Family, Business, Community, Food
Leef
stadiger, leef lekkerder: Weg Platteland vier die leefstyl en
entrepreneursgees van die mense wie se hart in die platteland lê – of hulle
klaar daar woon, daar grootgeword het, beplan om soontoe te trek, graag daar
gaan kuier of net hunker na ’n lewe weg van die gejaag. Die tydskrif is
prakties én inspirerend, en ewe lekker om te lees en te kyk met artikels oor
entrepreneurs, selfdoenprojekte, diere, tuine, kos, dorpe en mense.
Frequency: Quarterly
Normal Cover Price:
R 60.50
Number of issues annually: 4
R3920Single Issue