INTIEM is daardie 'soul sister' by wie jy kan bieg, raad vra, of sommer net bevestiging kry dat jy en jou huwelik nie so abnormaal is soos wat jy gedink het dit is nie! INTIEM wil jou inspireer om jul huwelik te verbeter, te verfris, te verryk, en te versier! Ons wil jou bemagtig en toestemming gee om beheer oor jul sekslewe te neem. Die tydskrif het nie grense nie en swerf die wêreld vol. Dit is ons doel dat soveel moontlik vroue hierdie boek lees en tot aksie oorgaan. Omdat ons weet dat die manne ewe versot op INTIEM is, bied ons ook aan hulle ’n afdeling wat spesifiek vir hulle geskryf is, met witwarm bedpretwenke! Maak nie saak of jy pasgetroud en onskuldig is, pasgetroud en nié so onskuldig, ‘n middeljarekrisis beleef of binnekort jou goue herdenking vier nie, trek jou INTIEM nader, trek jou kantnommertjie aan, en begin vandag nog jul huwelik bou!
Neem asseblief kennis dat invoegsels wat saam met die gedrukte uitgawe van die tydskrif gelewer word,  nie in die digitale weergawe sal wees nie. Byvoorbeeld: brosjures en geskenke.


Frequency: Bimonthly

Normal Cover Price:
R 29.90

Number of issues annually: 6

R1500Single Issue

Back Issues

  • Intiem

    Desember/ Januarie 2018

    R15 00
  • Intiem

    Oktober/ November 2017

    R15 00
  • Intiem

    Augustus/ September 2017

    R15 00
  • Intiem

    April/ Mei 2017

    R15 00
  • Intiem

    Februarie/ Maart 2017

    R15 00
  • Intiem

    Desember/ Januarie 2017

    R15 00
  • Intiem

    Oktober/ November 2016

    R15 00
  • Intiem

    Augustus/ September 2016

    R15 00
  • Intiem

    Junie/Julie 2016

    R15 00
  • Intiem

    April/ Mei 2016

    R15 00
  • Can't find the issue you are looking for?

    Contact us to see if we have it in stock.

    Contact us

You May Be Interested In