Zuid-Afrika Spectrum vier die skoonheid van Suid-Afrika en die kreatiewe
talent van sy mense. Zuid-Afrika Spectrum word vervaardig in Nederland.
Dit is ’n tweetalige tydskrif – in Afrikaans sowel as Nederlands – met bydraes
van die voorste joernaliste en wetenskaplikes uit Nederland, Suid-Afrika en
Vlaandere. Zuid-Afrika Spectrum gee ’n oorsig van politiese, ekonomiese
en kulturele ontwikkelings in Suid-Afrika, en gee spesiale aandag aan
geleenthede waar Suid-Afrika en die Lae Lande mekaar ontmoet, ondersteun en
verryk – in kultuur, geskiedenis, toerisme en handel.
Frequency: Quarterly
Normal Cover Price:
R 60.00
Number of issues annually: 4
R2500Single Issue