Kroonnuus is die enigste plaaslike koerant vir Kroonstad en omgewing. Met moederkoerant, Volksblad toon die publikasie sy staal in die ontsluiting van gemeenskapsnuus. Kroonnuus is die voorkeur advertensiemedium vir nasionale sowel as plaaslike adverterteerders in die omgewing. Die koerant, wat Woensdae verskyn, bestaan sedert 1985 en is een van die gemeenskapskoerante van die media 24-stal. Ons lesersmark is gefokus op landbou, mynbou, sport, skolenuus, welsyn en natuurlik nuus oor ons eie mense.

Frequency: Weekly

Number of issues annually: 50

R000Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In