Vrystaat Nuus|News – Jou Nuus | Effective Marketing. Die naam sê alles. Relevante, plaaslike nuus in beide Afrikaans en Engels, weekliks afgelewer by 9 371 huishoudings en verskeie afsetpunte in 7 Oos-Vrystaatse dorpe. Hierdie publikasie, met sy gefokusde verspreiding, boeiende redaksie en sterk gemeenskapsfokus, is bestem om deel van u weeklikse inligtingsnuus en bemarkingsbegroting te word.  
Dorpe: Bethlehem, Ficksburg, Reitz, Senekal, Lindley, Fouriesburg en Kestell
Aflewerings skedule: Weekliks op ‘n Woensdag 
Kontakbesonderhede: Tel: 058 303 5411 e-pos: martinette.hay@volksblad.com   Redakteur: Martinette Hay Verkoopbestuurder: Coleen Cilliers

Frequency: Weekly

Number of issues annually: 48

R000Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In