Kroonnuus is die enigste plaaslike koerant vir Kroonstad en
omgewing. Met moederkoerant, Volksblad toon die publikasie sy staal in die
ontsluiting van gemeenskapsnuus. Kroonnuus is die voorkeur advertensiemedium
vir nasionale sowel as plaaslike adverterteerders in die omgewing. Die koerant,
wat Woensdae verskyn, bestaan sedert 1985 en is een van die gemeenskapskoerante
van die media 24-stal. Ons lesersmark is gefokus op landbou, mynbou, sport,
skolenuus, welsyn en natuurlik nuus oor ons eie mense.
Frequency: Weekly
Number of issues annually: 50
R000Single Issue