Weslander is al vir meer as 40 jaar die nuusleier
op die Weskus. Weslander is 'n weeklikse streekkoerant
wat sedert 1972 gemeenskappe van Vredenburg, Saldanha, Hopefield, Paternoster,
Jacobsbaai, Velddrif, Dwarskersbos, St Helanabaai, Langebaan en omgewing
weekliks in Engels en Afrikaans inlig oor plaaslike nuus en verwikkelinge. Die inhoud bestaan uit algemene nuus,
sport, jeug nuus, leefstyl en kuns, sosiale blaaie, briewe en opinie-blaaie en
‘n aparte sake-afdeling (ingesluit geklassifiseerde, eiendoms- en vakature-advertensies).
Die nuus fokus op eksklusiewe plaaslike nuus. Die koerant handhaaf ‘n hoë
standaard ten opsigte van inhoud en het ‘n lewendige, kleurvolle uitleg.
Toekennings vir uitmuntende joernalistiek word gereeld gewen.
Frequency: Weekly
Normal Cover Price:
R 6.80
Number of issues annually: 50
R578Single Issue