In hierdie omnibus is drie gewilde klassieke Saartjie-stories waar Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, haar avonture voortsit. Daar kuier ’n seun in Lynnekom en hy en Saartjie kom sommer van die intrapslag af nie oor die weg nie. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word. Die Saartjie-reeks is reeds vir meer as 70 jaar baie jongmense se gunsteling.

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R14000Single Issue

You May Be Interested In