Sarie Gesond is pure pamperlang vir die vrou wat na haar eie liggaamlike en emosionele gesondheid omsien. Die tydskrif word goed nagevors met die jongste inligting en is visueel besonder aantreklik. Die klem val op goedvoel-gesondheid wat spruit uit ‘n gesonde liggaam en geestelike kalmte. Dit kombineer ontspanne gesprekke oor verskillende aspekte van gesondheid met sleutel-oplossings om die leser gelukkig, gesond en vol lewenslus te hou.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 32.95

Number of issues annually: 0

R2636Single Issue

You May Be Interested In