SARIE kóók is ’n spesiale resepte-reeks uit SARIE en SARIE KOS, nou gerieflik op jou tablet, rekenaar of selfoon beskikbaar. In dié nuwe reeks resep-versameling inspireer ons jou feestafel vir spesiale geleenthede – van Kersetes tot Paasvieringe, verjaarsdae, spesiale partytjies, onthaal-by-die-huis én vinnige planne vir die hele gesin. Jy kry 10 resepte in elke uitgawe van SARIE kóók, teen slegs R1,99 per resep.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 19.99

Number of issues annually: 1

R1999Single Issue

You May Be Interested In