Satyn, is sexy liefdesverhale wat die moderne vrou se begeertes weerspieël. In Om minder lief te hê kom lugwaardin Arabel haar eksman na weer op ’n vlug teë en die aantrekkingskrag tussen hulle smeul nog. In Margot en die meerman hou Margot in Zanzibar vakansie en ontmoet vir Konrad: diepseeduiker, eksoties, atleties. En jonger as sy. In Hartstog in Malawi word Rochelle deur haar baas gestuur om die enigmatiese Sir J.C. Auther in Malawi op te spoor, maar sy ontmoet ene kaptein Costa en die vonke spat.

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R24500Single Issue

You May Be Interested In