Hierdie treffer-film is nou in boekformaat beskikbaar. Rachel, 'n huiswerker van Mosambiek, se dogter sterf in die sorg van haar Suid-Afrikaanse werkgewers, die Jordaans. Sy staan voor 'n onmoontlike keuse: keer terug na die armoede van haar geboorteland, of bly, sodat sy haar familie in Inhassoro kan ondersteun? Dit raak selfs moeiliker wanneer sy uitvind die Jordaans verwag hul eerste kind. Sink verken verlies uit die perspektief van drie mense van uiteenlopende agtergronde. 

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R26000Single Issue

You May Be Interested In