Boodskap in een sin op te som. Soos wat jy dan skryf en herskryf, sal hierdie kern sinnetjie jou help om by die fokus van jou storie te bly.Wie is jou leser? Wanneer jy begin skryf, sien een leser voor jou. Net een. Skryf vir ʼn individu: vir “jou”, nie “sommige van julle”, “baie van julle” of “party van julle” nie. Jy!Hou dit eenvoudig. Moet nooit ander met jou woordkeuses probeer beïndruk nie. Skrywers wat spog met hulle woordeskat is soos meisies wat vir die eerste keer grimering dra. Less is more. Laat die trefkrag van jou storie self praat.Slyp jou vaardighede. Al skryf jy al vir twintig jaar, moet jy steeds elke dag die kuns van skryf bemeester. Bepaal wat jou leser soek en skryf dit dan so.Poets jou skryfwerk. Elke skrywer het ʼn teksredakteur nodig. Wees ook ongenaakbaar met jou eerste konsep. Waag dit om te vervang, herskryf en uit te haal. Totdat elke woord tel. 
Hierdie e-kursus is gemik om mense toe te rus met die vaardighede om so te kan skryf dat ander jou boodskap wil en kan lees! 

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R30000

You May Be Interested In