Smartie-lekkertjies het ’n harde buitekant en ’n sagte binnekant. Om by die sagte tjoklit hart te kom, moet ’n mens eers die harde rand verwyder. Dieselfde moet met ’n mensehart gebeur ... Al die blokkasies tussen jou en jou Skepper moet weggevat word. Hiermee sal die Bybelgedeeltes en dagstukke in Smarties vir die siel jou op ’n besondere manier ’n hele jaar lank kan help.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 144.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R14400

You May Be Interested In