Geen pakkie Smarties sal ooit weer dieselfde proe na Smarties vir die Siel nie! Dié geliefde, helderkleurige, mini tjoklits is van groter waarde vir vroue as net kortstondige  plesier op die tong. Elke Smartie-lekkertjie het ’n harde buitekant en ’n sagte binnekant. Om by die sagte tjoklit hart te kom, moet ’n mens eers die harde rand verwyder … Net soos in die Bybelvers in Esegiël waarin God belowe dat Hy die kliphart uit ons liggaam sal haal en ons ’n hart van vleis gee.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 134.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R13495

You May Be Interested In