Al die regte bestanddele is saam in hierdie een boekie. Dit is genoeg om enige vrou te laat goed voel lank nadat sy hierdie bladsye gelees het. Susan Coetzer se Smarties vir die siel is ’n ware geskenk van liefde toegedraai in opwindende idees oor hoe ’n mens by die sagte tjoklit lekkertes van gelowige vrouwees kan uitkom.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 94.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R9400

You May Be Interested In