Soekend na liefde bestaan uit twee van Kristel Loots se beste romans – die verhale van Karli en Emma wat jou sal wys dat ware liefde wel bestaan. Karli leer dat die waarheid vrymaak en die liefde ’n menigte sondes kan bedek, en Emma besef dat sy haar skuldlas aan Jesus se voete moet neerlê.Soekend na liefde is heerlik leesgenot!

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 99.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R9995

You May Be Interested In