Soetgoed vir die siel is ’n samestelling van drie van Susan Coetzer se verhale oor die soeke na soetgoed vir jou siel. OROS, CUSTARD en TJOKLITS vertel die verhale van vroue wie se lewens oënskynlik mooi en lekker is, maar wat in hulle siel ’n gat het wat gevul moet word omdat hulle eintlik vol pyn is.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 219.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R21995

You May Be Interested In