Soos Sjokolade is soos ’n boks met luukse lekkernye propvol allerlei leesverleidings. Jy kan jou verlustig in onkonvensionele insigte oor als wat belangrik is: die liefde, koffie, werk, verhoudings, nare skoonma’s, vuil wasgoed, mans en kinders, die Skepper, die noodlot, moed hou en uithou…

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 68.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6800

You May Be Interested In