Ná vyf jaar word die jongste rubriekekeur uit die Weg-stal aanmekaargesit. Herleef die soet en suur van reis: gesinsvakansies, woonwareise, padkos, agterpaaie, kampeerplekke, kontantwinkels, teëspoed, kerkbasaars, grensposte, spietkops, groepstoere, motorfietsry… Ons skrywers dek van ’n Colt Galant tot ’n urinaalkoekie.  Zigi Ekron, WegSleep se redakteur, het 45 van die beste rubrieke deur Dana Snyman, Toast Coetzer, Jaco Kirsten en 8 ander skrywers saamgestel.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 65.00

Number of issues annually: 1

R6500Single Issue

You May Be Interested In