Die hengeltydskrif, Stywe Lyne/Tight Lines, waarvan die eerste uitgawe in Februarie 1960 verskyn het, dek al die fassette van die wonderlike hengelsport. En soos die tydskrif deur die jare algaande gegroei het, het die hengelsport ook gegroei tot die grootste deelnemende sport in die land, sosiaal sowel as amptelik. Stywe Lyne skryf oor hengelplekke, hengelkundigheid, nuusbrokkies  alles algaande die hengelsport en lê veral klem op die bewaring van ons natuurerfenis.  Die hengelsport se fassette bestaan uit rots-en-strandhengel, diepseehengel, varswateroewerhengel, kunsaashengel, kunsvlieghengel,  swartbaarshengel, ligtegreiboothengel en kol- en vêrgooi (werp). Daarby kom ook trofeekarphengel, 'n ander manier om karp te vang en wat maar die afgelope paar jaar eers in Suid-Afrika posgevat het. Deur Stywe Lyne te lees sal mens altyd op hoogte bly van wat in die hengelwêreld aangaan.

Frequency: Monthly

Normal Cover Price: R 40.00

Number of issues annually: 12

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R8500

Select your preferred print subscription option from the dropdown below

R11500

Lead Time (Print): 5 - 6 Weeks

Back Issues

You May Be Interested In