In hierdie volledige skoonheid-, gesondheid en dieetgids word die beste rubrieke van Finesse van die afgelope sestien jaar saamgebring om jou ’n dekade jonger te laat voel. Verander jou dieet- en oefengewoontes om die risiko van ouderdomsverwante siektes te verminder. Gebruik grimeer- en haartruuks, asook kleur- en modewenke om jou tien jaar jonger te laat lyk. Met hierdie boek langs jou bedkassie sal jy binne weke resultate sien.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 119.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R11900

You May Be Interested In