Tjoklits vir die siel gaan oor vier vroue in hulle veertigs ‒ aan die buitekant die ene glitz en glamour, aan die binnekant vol pyn en drama. Maar Suzanne, Christel, Adri en Lisa se perspektief verander vir ewig wanneer Suzanne se dogter Shelley in ’n swart gat opgesuig word. Hierdie roman kom so na aan die waarheid, ’n mens kan voel hoe die storie joune word

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 109.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R10995

You May Be Interested In