In hierdie omnibus is drie gewilde klassieke Trompie-stories. Die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture word voortgesit. Trompie wil ’n seun se krieketkolf leen, maar hy moet mooi met die suinige ryk seun onderhandel om sy kolf vir hom te leen sodat Kwaggaberg se seuns kan gaan krieket speel. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word.

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R14000Single Issue

You May Be Interested In