Twee baie sexy verhale deur twee ATKV-Woordveertjiewenners: Ridderspoor en rose deur Elsa Winckler enAlfaman in Armani deur Amelia Strydom. In Ridderspoor en rose sê Alan dat Corinne nie sy tipe is nie; hy soek ’n “stemmige” vrou wat kliënte beïndruk. Sy sal hom wys presies hoe ónstemmig sy kan wees, sodat hy nooit weer met ’n ander vrou tevrede sal wees nie. In Alfaman in Armani sit erotikaskrywer Lenka du Plessis se libido regop toe sy vir misdaadfiksie-outeur Adam Ludick ontmoet. Maar sy kan sien Adam is ’n alfaman wat nie in gelukkige eindes glo nie…

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R22000Single Issue

You May Be Interested In