Om te bid is gelowiges se belangrikste werk op aarde. Die geestelike wet wat universeel geld, is immers: Eers bid, dan werk!In Verander jou wêreld deur Gebed  verduidelik Bennie Mostert verskillende aspekte van gebedsarbeid, soos voorbidding, smeking, intersessie en geestelike oorlogvoering.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 104.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R10400

You May Be Interested In