Vertrou op Hom wil jou help om te fokus op die belangrikste verhouding in jou lewe. Vanuit hierdie kragtige geloof sal dan ’n lewe wat sinvol en doelgerig is, volg. Hierdie belofte staan in skrille kontras met al die verantwoordelikhede en aanslae wat daagliks oor ’n man se pad kom. Om suksesvol in jou beroep te wees, ’n lojale huweliksmaat, liefdevolle pa, kranige sportman én gesond (en aantreklik!) te bly, verg amper die onmoontlike van ’n gewone vlees-en-bloed man.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 144.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R14400

You May Be Interested In