Maak kos soos ‘n TV-sjef! Dis maklik - koop net VIA se nuwe resepteboekie. Daar is 30 resepte uit 10 van VIA se gewilde TV-programme. Herman Lensing, Bertus Basson, Carmen Niehaus, en die tannies van Bonteheuwel, Flori en Koelsoem wys jou hoe om huiskos en spogkos in jou eie kombuis te maak. Hier is resepte vir alle smake, van snoek tot filet, en slaaie tot cremoratert! Perfek vir jou somerspyskaarte en betyds vir ‘n krismiskous.

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R3900Single Issue

You May Be Interested In