Sampie en Irma de Klerk is die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van dié tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, ’n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon seëvier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is ’n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige Huisgenoot 100-eeufeesfliek word aan die einde van 2016 vrygestel.

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R21000Single Issue

You May Be Interested In