Dikwels lei God ons op paaie wat ons nie verstaan nie. Dit is dan dat ons baie vrae het en na antwoorde soek.In Volg die Gekruisigde vertel Bennie Mostert oor sy pad saam met God, oor die paaie wat die Here met ander volgelinge van Hom geloop het, en gee hy die antwoorde wat hom en ander gehelp het om aan te hou om die Gekruisigde te volg.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 60.00

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6000

You May Be Interested In