Hoop is die inspirerende ware verhaal van Lana van Niekerk wat die storie oor haar stryd en oorwinning oor beide bors- en eierstokkanker vertel. Beleef saam met die skrywer al die emosies waardeur sy moes swerf. Die swaar wintertye waar hoop verdwyn … maar ook die lente, wanneer hoop begin ontkiem na jou stryd. Alles kan van jou weggeneem word ... behalwe jou hoop.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 59.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R5995

You May Be Interested In