Vroue wat glo het al die raad wat jy nodig het om weer naby aan God en sy plan vir jou as vrou te kom. De boek praat in 100 stukke reguit met jou hart. Daar is aanhalings uit die Bybel, ware verhale van gewone én buitengewone vroue, en die praktiese advies van kenners. Jou alles-in-een handboek vir ’n lewe van blydskap met Jesus in jou hart!

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 79.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R7995

You May Be Interested In