In Wanneer die hemel naderkom vertel 40 mense van tye in hulle lewe wat hulle na God laat opkyk het. Die grootste krisis, seerste swaarkry en ergste lyding het ’n ontmoeting met Hom en sy genade geword. Die verhale sal jou inspireer om God se genade aan te gryp, sodat jy kan opkyk na die hemel en beleef hoe God naderkom na jou toe.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 64.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R6495

You May Be Interested In