Wanneer probleme gelowiges oorweldig en ons worstel met vrae, wil ons by Hom die antwoorde hê. Nou kan jy alles in een omvattende gids naslaan met Solly Ozrovech se Wat sê Jesus oor... As kompakte bundel van Jesus se woorde toe Hy mens op aarde was, opgedeel in temas, is die boek bedoel vir persoonlike studie, stiltetyd, kleingroepe of klasgee.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 149.95

Number of issues annually: 1

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R14995

You May Be Interested In