Beplan jou eie vakansie na Botswana! Ons wys jou hoe met 24 kaarte (insluitend dorpskaarte van Maun en Kasane, asook parke soos Moremi en Chobe) en meer as 85 blyplekke. Die gids fokus op die noorde van Botswana, Namibiƫ se Caprivistrook en die Victoriawaterval (Zimbabwe- en Zambiƫ-kant).

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 55.00

Number of issues annually: 1

R4400Single Issue

You May Be Interested In