Die smaaklikste en maklikste resepte uit WegSleep, WegRy en Weg oor die afgelope ses jaar verskyn in die eerste uit- gawe van Kampkos.  Min dinge in die lewe is lekkerder as ’n aand onder die sterre met vriende en familie rondom ’n kampvuur – en natuurlik goeie kos om die kuier nóg geselliger te maak.  Of jy nou iets op die rooster wil gooi, ’n potjie maak of die oondjie in ’n selfsorgplek gebruik, Kampkos het meer as 100 watertand resepte vir elke geleentheid of gaarmaakmetode. 

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 55.00

Number of issues annually: 1

R4400Single Issue

Back Issues

  • Weg! Kampkos

    Uitgawe 2014

    R36 00
  • Can't find the issue you are looking for?

    Contact us to see if we have it in stock.

    Contact us

You May Be Interested In