Die Kgalagadi het nie honderde roetes wat jy kan ry nie, maar dit krioel wel van diere en watergate. In dié omvattende gids wys ons jou hoe om die beste te maak van jou tyd hier: Waar om te bly (kamp, selfsorg of luukse tente) en watter diere en voëls jy by watter watergat kan verwag. En moenie vergeet van die smaaklike resepte vir jou Kalahari-kampkombuis, puik foto’s, volledige kaarte én die oorsprong van die Skotse name vir die watergate nie. Jou vakansie sal soveel beter wees met dié gids op die dash.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 42.00

Number of issues annually: 1

R3360Single Issue

You May Be Interested In