Klassieke Weg verteenwoordig van die beste reisjoernalistiek waarvoor Weg oor die afgelope dekade bekend geword het. In hierdie digitale publikasie verskyn 15 van ons beste reisverhale – herleef Antarktika se eensame ysvlaktes soos gesien deur die oë van Bun Booyens, vaar weer saam met Dana Snyman op die warm waters van die Tanganjikameer aan boord van die hinkende Liemba, of klim in die Weg-Condor saam met Toast Coetzer op ’n agterpadreis deur die platteland van Suid-Afrika. Ook met stor ies deur Sophia van Taak, Albertus van Wyk, Barnie Louw, Esma Marnewick en Erns Grundling.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 45.00

Number of issues annually: 1

R4500Single Issue

You May Be Interested In