Of dit jou eerste of eenhonderdste besoek aan die Krugerwildtuin is, dié omvattende gids hoort in die bakkie se cubby hole. Ons het die Kruger plátgery, en wys jou waar om te bly (kamp en selfsorg), watter paaie om te ry, hoe en waar om die diere te vind én die beste plekke om die Groot Vyf te sien. Jy kan die GPS maar by die huis los, want hierdie gids is propvol noukeurige kaarte. Dan is daar ook nog staproetes, 4x4-roetes en stories oor Kruger-legendes. Kortom, kry hom sommer nou. 

Frequency: Daily

Normal Cover Price: R 55.00

Number of issues annually: 1

R5500Single Issue

Back Issues

  • Weg! Kruger

    2013 Gids

    R55 00
  • Weg! Kruger

    2011 Gids

    R36 95
  • Can't find the issue you are looking for?

    Contact us to see if we have it in stock.

    Contact us

You May Be Interested In