Weg! Ry & Sleep se Roetes wat Roep is dié tydskrif vir jou as jy van voorneme is om Suid-Afrika en ons buurlande met jou 4x4 aan te durf. Ons vertel jou alles wat jy wil weet van die mees toeganklike en beskostigbare bestemmings en van die beste agterpaaie in die land. By elke roete verskyn ’n volledige kaart, bespreking van die roete, raad oor wat jy kan verwag, wanneer om te gaan en blyplek – dis eintlik alles wat jy sal nodig hê om jou toer te beplan. By elke roete verskyn ook een of meer roetevoorstelle.

Frequency: Annually

Number of issues annually: 1

R5900Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In