WegRy is ’n maandelikse tydskrif oor 4x4-ekspedisies en agterpaaie. Vir WegRy se lesers begin die pret waar die teerpad ophou en die grondpad begin. Die span ondersoek alle aspekte van swerf deur Afrika – die voertuie (nuut én tweedehands), die toebehore. toerusting, 4x4-roetes en heerlike kosresepte vir die langpad. Kom ry saam. 

Frequency: Monthly

Normal Cover Price: R 41.00

Number of issues annually: 12

R3280Single Issue

Ontdek ’n nuwe manier van lees met Media24 se ongelooflike Kaboedel-bondelaanbod en geniet 12 van jou gunsteling-Afrikaanse tydskrifte alles in digitale formaat op jou tabletrekenaar of rekenaar teen slegs R99 per maand. Kry leefstyl- en mode-inspirasie in topverkopertitels soos SARIE en Tuis, of waardevolle raad oor ouerskap in Suid-Afrika se enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif, Baba en Kleuter. Word meegevoer na droomagtige Afrika-bestemmings in Weg of beplan die ideale buitelugavontuur met WegRy en WegSleep. Bly op hoogte van die jongste verwikkelings in die vermaaklikheidswêreld en jou gunsteling-televisieprogramme met Huisgenoot en tvplusLandbouweekblad en SA Jagter bied relevante en insiggewende leesstof vir almal met hierdie belangstellings terwyl Finweek nodige finansiele advies verskaf.  Kry hierdie hele kaboedel in een bondel en ondek ’n nuwe manier van lees! 

R9900per month

Back Issues

  • WEGRY

    Junie 2017

    R32 80
  • WEGRY

    Mei 2017

    R32 80
  • WEGRY

    April 2017

    R32 80
  • WEGRY

    Maart 2017

    R31 20
  • WEGRY

    Januarie/ Februarie 2017

    R31 20
  • WEGRY

    Desember 2016

    R31 20
  • WEGRY

    November 2016

    R31 20
  • WEGRY

    Oktober 2016

    R31 20
  • WEGRY

    September 2016

    R31 20
  • WEGRY

    Augustus 2016

    R31 20
  • Can't find the issue you are looking for?

    Contact us to see if we have it in stock.

    Contact us

You May Be Interested In